Sunday, November 11, 2007

Probeer, probeer, vasbyt.

Ek het nou net agtergekom die link in die e-pos het nie gewerk nie. Darem probeer regstel. Sal kyk met "uploads", "links" en sulke dinge wat gaan werk en wat nie. Laat maar weet wie sukkel met wat. Soos ek in die kommentaar geskryf het - as hierdie 'n "schlep" gaan raak sal hierdie ding 'n pynlike dood sterf.

No comments: