Sunday, November 11, 2007

Raad asb.

http://www.news24.com/Beeld/Home/

Mens moet tog 'n link kan maak waarvandaan jy op ander websites kan ingaan, dan nie?

1 comment:

Jarries said...

Piet,
Seems fairly simpel, selfs ek kan dit gebruik.

So kom ons kyk hoe gaan dit.

Ek is dalk weer in Italie voor die einde van die jaar , sal jou laat weet. Groete