Sunday, December 2, 2007
Gesels uit Bultfontein, Vrystaat
Hallo aan almal, dis heerlik om al die briewe te lees! Esme het aan my die info gestuur. Lyk my dis net ek en sy wat in die Vrystaat bly. Dankie vir Marlene, Pieter en Engeline vir al die harde werk ! Ons wil graag kom, ons bekyk nog jou datums Pieter. My man en seuntjies is kranige gholfers so ek's bly Jacolette se die Nylstroomse baan is mooi! Ek KYK net gholf, veral as Trevor en Goose speel ! Mooi bly en baie groete, Dorinda (Geyer) Theron
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Hi Dorinda
Ek is nie deel van die reunie groep nie maar soek en wonder al jare waar om jou weer op te spoor. Stuur my asb 'n mail dat ons bietjie kan opvang en gesels.
judith@chameleonorg.co.za
Cell 082 7822662
Judith (van Rensburg) Louw
Jasmyn
Post a Comment