Sent: Tuesday, April 15, 2008 11:37 PMTo: Adriaan Jakobus Joubert; Albert Backhouse; Albert Schoeman; Alet Kruger; Amanda Bronkorst (Nepgin); Amanda Cornelius de Lange; Amanda Phoenix (Moll); Amorita Malan; Annatjie du Plessis; Ansie van Merle; Barry van Vuren; Bielie Erasmus ; Casper Visser; Charl de Kock; Charmaine Meintjies; Christo van Rooyen ; Claudia van Der Linde; Neels Benadie; Daleen Greeff; Damwal; Dawie Erasmus; Deirdre Robertson ; Dirk Odendaal; Dorinda Theron; Elsabe Gideon vanderSchyf; Elsie Bezuidenhout ; Engeline Nel ; Esme Claassen; Esme vd Merwe; Fanie Venter; Gerda Siebert ; Gerda Wolmarans; Gerda Wolmarans; Gerhard vd Westhuizen; Gideon Benadie ; Gideon Benadie; Gwendy Gouws; Heleen Robbertze; Helena Enslin; Hentie Grove ; Ina Swart; Irene Pienaar; Jacolette Crous; Janette Fourie ; Japie v Deventer ; Jean Pretorius; JoAnn Lewis ; Johan Basson; Jorrie Jordaan; Karel Burger; Kobus Greyling ; Kotie Venter ; Leanne Biela; Leona van Heerden (leonavh@netactive.co.za); Liana Otto; LouisevanStaden Nylies (al3@mweb.co.za); Magda Moorcroft; Jaco Magda Vogt ; Marius Uys; Marlene J vanVuuren (gmail); Marlene J vanVuuren (0ryx) ; Marna Drouwer; Mitzi Carroll; Nylies Amorita; Olga Bezuidenhout; Patrick Scannel ; Paul Westmaas; Petra Viljoen; Petro Smith; Phillip Van Wyk; Pieter Bester ; Pieter Breedt ; pieter.toit@gmail.com; Pieter van Jaarsveld ; Pieter van Rooyen ; Rentia Bothma; Riaan vdMerwe; Rick Potgieter; Riekie van Staden; Roelf Faber ; Ronette Correia; Santa Roets; (santjiemarx@gmail.com); SJ Pretorius; Sonja Dekker ; Thomas Gunning ; 'Tulbach vd Merwe'; Vanessa Nel ; VeronicaMaartins Nylies (veronica.martins@yahoo.com); Werner Martin ; wolla@atomicsport.co.za; Yolanda Havenga; Yvette Mulder; Yvonne Gioia
Hallo almal!
Soos ‘n goeie moeder ;-) wat chronies wasgoed was sukkel ek met wegloopkouse. Julle weet mos – daar is so advertensie in SA waar die kouse so lekker partykie hou op ‘n eiland – die een kous is so ‘n ‘cool dude’ met ‘n bril op …. Ek weet nie eers wat word geadverteer nie, maar besef elke keer dat DIT is waar al die kouse wat so enkel hier rondê in my huis se maat is. Wat het wegloopkouse nou met die reunie uit te waai? Alles!! Net soos die kouse in hierdie huis wegraak, het my naam van die epos verpreidingslys verdwyn, of loop al die eposse weg na ‘n eiland toe (wag! …dis dalk nie so ‘n slegte idée nie!) … Jacolette is darem so gaaf om nou en dan ene aan te stuur, en sou nou en dan bederf van julle my met die LEKKERSTE lekker geselsbrief. Ek stuur nie om dowe neute elke keer vir ALMAL die epos nie - ek probeer almal op dieselfde bladsy hou, deksels;-)!! Dus: ‘reply to all’ dat ek, en al die ander wat nou begin erken dat hul dit ook geniet, ook bybly, asseblief! Ek het vir Engeline gesê dat ek ‘n groter leser as geselser is….
Vir die wat nou al ‘n ruk saamkuier, nog nie gesels het nie, en gedink het die water is in elk geval amper op (Heleen;-), ons pomp nog water – sommer baie so kuier kuier. Het hoeka een jaar ‘n sendingkerk help bou daar in Mafekeng se wêreld, moes self al die water pomp vir ‘dagga’ meng, stort…alles! Maar daar het ons ook die heel lekkerste gekuier met ons tone so in die modder! Vir al die nuwes op die lys – Piet du Toit het die AA ding begin: ‘Ek is Piet en ek is ‘n Nylie!’ Dit was so lekker om weer van almal te hoor! En as ek ‘n paar bekendstellings gemis het, of as julle te skaam was tot nou, of as julle nuwe fondse is (of is dit nou vondse?) – gesels met ons. Soos Oubaas van 7e laan sou sê: ‘Ons wil darem nou nie volksvreemd vir mekaar daar aankom nie, né?’ Die fotos van die wat nie skaam is nie op Jacolette se Facebook, en die kuierfotos is te lekker. Esmé – die foto waar ons so lekker windverwaaid in Paindane kuier is ook gelaai! Barry, dit lyk of julle ‘n jol het! Sjoe Santa- welgedaan! Die Bybel praat so mooi van die olyfboompies om ons tafel – jy het nou al generasies olyfboompies! En Paul – jou fotos op Facebook is amazing! Sal jou moet organize vir fotos neem die reunie naweek: Pieter gaan dit nie oorleef as ek die fotos neem nie ;-)! (dink almal moet in elk geval kameras saambring!)
Weereens – dankie vir almal wat nog steeds soek. Jacolette, die Gerda’s, Petra, Irene, Casper en al die manne ook. En vir die wat lyste byhou en opdateer. Ek weet nie wie nog arbei nie, maar ek weet dat Jacolette nie gaan rus voor ons ‘n ieder en ‘n elk het nie. Ek sê op ‘n stadium vir haar dat my sosiale beginsel nog altyd was om almal te nooi na ‘n ‘do’, en dat mense hulself dan moet verskoon as hul nie lus is nie. Leer dit toe vir my kinders ook. Wel – julle kan dink hoe deurmekaar verjaardagpartykies is wat in hierdie huis gereel word;-). As ons die deur oopmaak staan daar net nog maatjies! Ek is lief vir mense – dus is die okkasies altyd effe deurmekaar, maar vrek lekker. Dit was vir my regtig belangrik dat ons sou moeite doen om almal te kry en te laat weet. Nou is ons amper daar. ‘And now its up to you’. Ek het ‘n ‘Saamkuier’ kolom aan die einde van die adreslys geskep – Jacolette het opgedateer, sien daar is omtrent al 58 wat gaan kuier …: Hier is die l’latest en greatest’ kontaklys: http://spreadsheets.google.com/ccc?key=p5P083h3PAcFMoc_4Bd48IA&hl=en.
Ek weet sommiges van julle sit nog en wik en weeg. Al kan jy net weer met ‘n paar van jou ou ‘buddies’ kuier gaan dit die moeite werd wees….
Woestyngroete – sien julle een van die dae!
Marléne
PS:
Jacolette se FB adres is http://www.facebook.com/album.php?aid=146186&id=1016846226 vir die fotos, en vir die wat nie daar kan inkom nie… http://picasaweb.google.com/marlenejvanvuuren/Nylie83ReunieMense tot ek weet hoe om dit anders te doen. Dit was Jacolette se inisiatief… dink net hierdie adres is meer toeganklik as Facebook…
Weer bye!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment